Vincente Minnelli

Vincente Minnelli
Geboortenaam Lester Anthony Minnelli
Geboorte (1903-02-28)28 Februarie 1903
Sterfte 25 Julie 1986 (op 78)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Regisseur
Aktiewe jare 1928-1976
Internet-rolprentdatabasis-profiel
Georges Guétary, Oscar Levant en Gene Kelly in An American in Paris.

Vincente Minnelli (gebore as Lester Anthony Minnelli; 28 Februarie 1903 – 25 Julie 1986) was ’n Amerikaanse regisseur van die verhoog en silwerdoek wat van die grootste klassieke musiekprente van sy tyd gemaak het, soos Meet Me in St. Louis, Gigi, The Band Wagon en An American in Paris. Hy het ook komedies en melodramas geregisseer.[1] Hy was van 1945 tot 1951 met Judy Garland getroud; hulle was die ouers van Liza Minnelli.

  1. Obituary Variety Obituaries, 30 Julie 1986.

Developed by StudentB